Min side Kundeservice Gavekort – en perfekt gave Registrer deg

1 minuut-inspirasie vir leiers (eBoek)

Sit die vonk terug in jou leierskap

Dit is nie altyd maklik om aan die stuur van sake te staan wanneer die pad lank en die terrein ongelyk is nie. Maar met die regte motivering en aansporing kan dit 'n tyd gelaai met sukses en uitnemendheid wees. Les mer

45,-
E-bok
Ikke i salg
Dit is nie altyd maklik om aan die stuur van sake te staan wanneer die pad lank en die terrein ongelyk is nie. Maar met die regte motivering en aansporing kan dit 'n tyd gelaai met sukses en uitnemendheid wees. In 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR LEIERS skep Stan Toler 'n wen-kombinasie van motiverende aanhalings, teksverse en vertellings wat jou sal inspireer om die potensiaal in jou eie lewe te ontsluit. Hierdie sakpas, humoristiese gids bied byna 80 praktiese wenke wat jou gedagtes aan die gang sal sit, waaronder: Leiers sit tyd opsy om te ontspan Leiers het 'n sin vir humor Leiers vra vergifnis 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR LEIERS sal elke leier - ervare of nuut aan die stuur - help om hulle doelwitte te bereik terwyl hulle di om hulle aanmoedig.

Detaljer

Forlag
Christian Art Distributors Pty Ltd
Språk
Afrikaans
Sider
164
ISBN
9781431616039
Utgivelsesår
2016

Kunders vurdering

Bøker som ligner på 1 minuut-inspirasie vir leiers (eBoek):

Se flere

Logg inn

Ikke medlem ennå? Registrer deg her

Glemt medlemsnummer/passord?

Handlekurv