Min side Kundeservice Gavekort – en perfekt gave Registrer deg

1 minuut-inspirasie vir vroue (eBoek)

Sit die vonkel terug in jou vrou-wees

Die vrou van vandag is besig en aan die gang. Daarom is die kort en kragtige inspirasie-gedagtes in 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR VROUE net wat jy nodig het om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees. Saam met Bybelverse, aanhalings en vertellings wys Stan en Linda Toler in di boekie hoe vroue hulle selfvertroue 'n hupstoot kan gee. Les mer

45,-
E-bok
Ikke i salg
Die vrou van vandag is besig en aan die gang. Daarom is die kort en kragtige inspirasie-gedagtes in 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR VROUE net wat jy nodig het om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees. Saam met Bybelverse, aanhalings en vertellings wys Stan en Linda Toler in di boekie hoe vroue hulle selfvertroue 'n hupstoot kan gee. Die byna 80 kort, praktiese wenke in sluit in: Leer iets nuuts Gee vir iemand 'n drukkie Bederf jouself 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR VROUE is 'n minuut se inspirasie en bemoediging vir 'n besige vrou soos jy wat jou sal help om die vrou te word wat jy graag wil wees.

Detaljer

Forlag
Christian Art Distributors Pty Ltd
Språk
Afrikaans
Sider
148
ISBN
9781431616053
Utgivelsesår
2016

Kunders vurdering

Bøker som ligner på 1 minuut-inspirasie vir vroue (eBoek):

Se flere

Logg inn

Ikke medlem ennå? Registrer deg her

Glemt medlemsnummer/passord?

Handlekurv