Min side Kundeservice Gavekort – en perfekt gave Registrer deg

Die prins (eBoek)

Jonatan ... 'n man wat in die skadu van ander die ewigheid verander het

DIE PRINS is Francine Rivers se derde boek in die MANNE VAN GELOOF-reeks. Dit vertel die verhaal van Jonatan, die magtige koning Dawid se beste vriend. Jonatan was koning Saul se oudste seun en die regmatige troonopvolger, maar God het vir Dawid gekies. Les mer

45,-
E-bok
Ikke i salg
DIE PRINS is Francine Rivers se derde boek in die MANNE VAN GELOOF-reeks. Dit vertel die verhaal van Jonatan, die magtige koning Dawid se beste vriend. Jonatan was koning Saul se oudste seun en die regmatige troonopvolger, maar God het vir Dawid gekies. In hierdie inspirerende verhaal vertel Francine Rivers hoe Jonatan se passie hom tot aksie aangespoor het, sy getrouheid vir hom agting onder die volk verseker het en sy nederigheid gelei het tot 'n vriendskap met die man wat in sy plek koning sou word. DIE PRINS is 'n aangrypende verhaal. Lesers sal genspireer word deur 'n gelowige man wie se lewe ons herinner aan 'n ander Prins: Jesus.

Detaljer

Forlag
Christian Art Distributors Pty Ltd
Språk
Afrikaans
Sider
308
ISBN
9781431602230
Utgivelsesår
2007
Serie
Manne van geloof

Kunders vurdering

Bøker som ligner på Die prins (eBoek):

Se flere

Logg inn

Ikke medlem ennå? Registrer deg her

Glemt medlemsnummer/passord?

Handlekurv