Min side Kundeservice Gavekort – en perfekt gave Registrer deg

Die profeet (eBoek)

Amos ... 'n man wat in die skadu van ander die ewigheid verander het

DIE PROFEET is die vierde boek in Francine Rivers se gewilde MANNE VAN GELOOF-reeks en vertel die verhaal van Amos. Amos was 'n man wat daarvan gehou het om hom van ander af te sonder en sy tyd in die heuwels deur te bring. Les mer

45,-
E-bok
Ikke i salg
DIE PROFEET is die vierde boek in Francine Rivers se gewilde MANNE VAN GELOOF-reeks en vertel die verhaal van Amos. Amos was 'n man wat daarvan gehou het om hom van ander af te sonder en sy tyd in die heuwels deur te bring. Hy was 'n man met vaste oortuigings wat geluister het wanneer die Here roep. Hy was 'n man met vasberadenheid wat met 'n nasie gepraat het wat onwillig was om te luister. Die Israeliete het teen God gerebelleer en is deur oorlo vernietig, maar eers is hulle gewaarsku deur 'n profeet wat geweier het om weggewys te word. DIE PROFEET vertel die inspirerende verhaal van Amos, 'n man wat ongeag teenkanting geweier het om ongehoorsaam te wees aan God se roeping.

Detaljer

Forlag
Christian Art Distributors Pty Ltd
Språk
Afrikaans
Sider
308
ISBN
9781431602612
Utgivelsesår
2006
Serie
Manne van geloof

Kunders vurdering

Bøker som ligner på Die profeet (eBoek):

Se flere

Logg inn

Ikke medlem ennå? Registrer deg her

Glemt medlemsnummer/passord?

Handlekurv