Min side Kundeservice Gavekort – en perfekt gave Registrer deg

1 Recce

Die nag behoort aan ons

1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die manne - superfiks en bomenslik taai - het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies, wat meestal in die nag, ver agter vyandelike linies uitgevoer is. Les mer

168,-
E-bok
Ikke i salg
1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die manne - superfiks en bomenslik taai - het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies, wat meestal in die nag, ver agter vyandelike linies uitgevoer is. Dekades lank is oor die geheime sendings geswyg. Nou, vir die eerste keer, openbaar die Recces se legendariese bevelvoerders besonderhede oor verskeie polities sensitiewe operasies. Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n gewese Recce, vertel die volle verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Na jare van mites en geheimhouding gee die boek 'n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.

Detaljer

Forlag
Tafelberg
Språk
Engelsk
Sider
384
ISBN
9780624081500
Utgivelsesår
2018

Kunders vurdering

Oppdag mer

Bøker som ligner på 1 Recce:

Alpha

David Philipps
Paperback 
247,-
 

Gordon

Pierre Crabitès
Paperback 
653,-
 

Se flere

Logg inn

Ikke medlem ennå? Registrer deg her

Glemt medlemsnummer/passord?

Handlekurv